• Andries Pretorius
    Piet, jy soek moeilikheid
    28 Januarie 1838 ·
    • Dingaan likes this.
  • RECENT ACTIVITY
    Piet Retief is now friends with Dingaan. ·
  • Piet Retief
    Dingaan het geteken! Die grond is ons sin!
    4 Februarie 1838 ·
    • Dingaan likes this.
      • Andries Pretorius
        Andries Pretorius Piet, wees versigtig. Dis net 'n stuk papier.
        4 Februarie 1838
      • Piet Retief
        Piet Retief @Andries: Ja, maar dit bevat darem verskeie wigte en teenwigte.
        4 Februarie 1838
  • Piet Retief
    en nog 100 mense is uitgenooi vir 'n spesiale dansvertoning in die kraal!
    6 Februarie 1838 ·
  • Piet Retief
    joined the group Gun Free Zululand
    6 Februarie 1838 ·
    • Dingaan likes this.
  • Piet Retief
    wonder wat beteken 'Bulalani aba'?
    6 Februarie 1838 ·
    • Dingaan likes this.
Listn: A Free Youtube to MP3 Converter

You may also like